

Die Skoolwapen
Die pilaar simboliseer Geleerdheid and Strewe, met twee bande inmekaar gewikkel wat Vooruitgang verteenwoordig.
Die bande is groen om Krag aan te dui en is twee in getal om die Engels en Afrikaans media te verteenwoordig.
Die bruin Aarde simboliseer ons grondbegin en die blou agtergrond simboliseer hoop vir ’n wolklose hemel van die lewe.
(Blou = die kleur van Blydskap)
Die drie trappe by die voetstuk van die pilaar simboliseer die drievoudige kombinasie van kind, ouer en leerkrag.
Die dubbele bostuk van die pilaar verteenwoordig die Kennis en Wysheid uiteindelik bereik.
The School Badge
The column symbolises Learning and Aspiration, with two ribands entwined representing Growth.
The ribands are green to denote Virility and are two in number to represent the English and Afrikaans media.
The brown Earth symbolises our basic beginning and the blue background symbolises hope for a cloudless sky of life.
(Blue = the colour of Happiness)
The three steps of the column base symbolise the triple combination of child, parent and teacher.
The double capping of the column denotes Knowledge and Wisdom finally attained.
Die 50ste herdenkingswapen

School badge/skoolwapen

Kontak ons | Contact us
Contact us:
Tel and address detail:
Posadres/ Postal Address:
Kabega Pimary | Laerskool Kabega
PO Box 10163, Kabega Park
Port Elizabeth, 6025
Adres/Address:
Brabant Str, Kabega Park
Port Elizabeth
Contact details/Kontak besonderhede:
Tel: (041) 360-2581
Fax/Faks: (041) 360-8561
Epos/Email: kabegaps@mweb.co.za
Kaart/Map

Click the link below for a map. Kliek op die skakel hieronder vir 'n kaart.
