kabega-primary
kabega-primary-school

Redenaars/orators

Aan die begin van elke jaar het Kabega sy eie skool redenaars om die leerlinge aan te moedig om sinvol oor 'n onderwerp te redeneer. Uit die wenners word 'n groep leerlinge geƏdentifiseer om aan die ATKV Redenaars deel te neem. Ons gebruik dieselfde onderwerpe en kriteria soos die ATKV.

 

At the beginning of each year at Kabega we have our own school orators and we encourage learners to reason about a subject. Out of the winners a group of learners are identified to take part in the ATKV-orators. We use the same subjects and criteria's as the ATKV.

 

Die tema's vir 2018 is as volg/ The themes for 2018 is:

 

Gr.1-3 -Goud, druppeltjies en miere/ Gold, drops and ants.

Gr. 4-5 - Smaak, vingers en drup/ Taste, fingers and drop.

Gr. 6-7 - Uurglas, hoop en teken/ Hour glass, hope and draw.

 

Uit die tema moet 'n onderwerp geformuleer word wat 'n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne berendeneer word. Met ander woorde dit is 'n beredeneerde toespraak en nie 'n praatjie nie.

 

Gr.1-3 - Praat slegs voorbereid (2-4 minute)/ Prepared only (2-4 minutes).

Gr.4-5 -  Praat voorbereid met 1 vraag na lewering van die toespraak. (3-5 minute)/ Prepared with one question (3-5 minutes).

Gr.6-7 - Voorbereid en onvoorbereid. (4-6 minute)/ Prepared and unprepared (4-6 minutes).

 

Die kompetisie is landswyd en daar is 'n eerste uitdunrondte, semifinale rondte en nasionaal finaal.

 

This competition is worldwide and there is a first round, semi-final round and nasional final.

 

Hayley Jackson het die afgelope 2 jaar die finaal gehaal.

Hayley Jackson has competed in the finals the last two years.


Datums/Dates:

17,18,19 April 2018

Eerste Rondte ATKV/ First Round ATKV

by D.F Malherbe

 

 

 

 

Choral Verse

Choral Verse

Junior Art Festival/Kunstefees

Junior Art Festival/Kunstefees

Senior Art Festival/Kunstefees

Senior Art Festival/Kunstefees

Redenaars/Orators

Redenaars/Orators

Kontak ons | Contact us

Contact us:

Tel and address detail:

Posadres/ Postal Address:

Kabega Pimary | Laerskool Kabega
PO Box 10163, Kabega Park
Port Elizabeth, 6025

 

Adres/Address:

Brabant Str, Kabega Park
Port Elizabeth

 

Contact details/Kontak besonderhede:

Tel:  (041) 360-2581
Fax/Faks:  (041) 360-8561

Epos/Email:  kabegaps@mweb.co.za

 


Kaart/Map

Kabega-lug


Click the link below for a map.  Kliek op die skakel hieronder vir 'n kaart.

maps.google.com/maps

OK / Close